Jak de Priester - Op 'n Ander Planeet

Op 'n ander planeet is Jak de Priester se nuutse, oorspronklike produksie met 14 nuut geskrewe liedjies wat ook in 2019 op die album; In die kol bekend gestel word. Vir die eerste keer in Jak de Priester se 16 jaar loopbaan gaan sy produksie…

Atterbury Glans Heropening met Karen Zoid & Band

Kom geniet die glansryke opening van die nuut getooide Attebury Teater op 1 Februarie om 20:00 met ‘n glas sjampanje, ‘n uitmuntende konsert met die gewilde Karen Zoid en haar begaafde musikante en nog ‘n paar verrassings. Dis jou kans…

Concert of Opera

Internasionaal Bekroonde Opera Sangers vir slegs een aand in Pretoria. Op Sondag 26 Mei 219 sal die Atterbury Teater weerklink met die klank van opera arias en duette vertolk deur die Italiaanse sopraan Laura Andreini en van die tenor  Stefan…

Spoegwolf Koma Album Launch

Spoegwolf is 'n Afrikaanse musiekgroep van die Paarl, Suid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar,…

Jan Blohm en Band

Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en Ruby’s van die verlede deurkou het en jy vrede gemaak het met met…

Guitar Wizards

Guitar Wizards begin hulle roemryke toer deur Suid Afrika met Marcin Patrzalek. Hierdie “Wunderkind” op akoestiese kitaar gaan gehore verstom met sy meesterlike vingerstyl van die kitaar. Saam met die vurige spoed en virtuosiseit van…

Sinatra and Me

Die musiek van die legend Frank Sinatra word in 2019 na die verhoog  gebring deur die skouspelagtige Big Band internasionale vertoning  “Sinatra and Me” en die akteur en sanger, Richard Shelton wat reeds met vele toekennings bekroon is…

NATANIËL: Funny Valentine

Nataniël gaan sy heel eerste Valentynsdag vertoning ooit by die Atterbury Teater aanbied op 14 Februarie om 2019. Funny Valentine bied ‘n nuwe seleksie musiek en stories. Nataniël was nog nooit bekend  vir liedjies oor die liefde nie, maar…

Stef Bos: RUIMTE

Stef Bos begin in Pretoria sy nuwe vertoning: RUIMTE   Oor spring in die onbekende Soek verby die grens Soek verby jou stem Soek verby wat jy ken In jouself En in die wereld buite   Want   Daar…

Uit die Bloute

Uit die Bloute - weer op die planke na twee dekades en "steeds huilmooi!" (Charles Smith – Volksblad) Hierdie musiekteaterproduksie het teatergangers telkemale op hulle voete gehad sedert die onlangse opening by Innibos- en Vrystaatse…