Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op ‘n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al die groot gunstelinge wat die hart raak.

Datum: 11 Feruarie 2018 om 17:00

Kaartjies: R170/190

Besprekings: Computicket of 012 942 5951