Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

Drie van die Bestes – UITVERKOOP

Maart 19 @ 15:00 - 16:30

- R160 - R180

Die “Drie van die Bestes” naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore al vir meer as 10 jaar met wonderlike humor en musiek. Bespreek nou, want hulle is slegs hier weer vir een optrede! Matthys Maree begelei hulle op klavier.

Besondehede

Datum:
Maart 19
Tyd:
15:00 - 16:30
Koste:
R160 - R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com