Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

Eerstewater – In Search of the Wellspring

31 Julie @ 19:00 - 20:30

- R70 - R100

Hierdie film bied ’n beeld van die komplekse wisselwerking tussen die psige van die individu, die sosiale agtergrond en die droë land wat lewe in die Karoo onderhou. Inwoners van Prins Albert vertel van die uiteenlopende lewens: van toegewyde sorg, selfs buite familieverband: van die filosoof-boer se verhouding met die grond: om jouself deels te verloor, en van vriendskap te midde van ’n sisteem wat besig is om te faal.

Besondehede

Datum:
31 Julie
Tyd:
19:00 - 20:30
Koste:
R70 - R100
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com