Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

Terug na die Kombuis

10 Junie 2016 @ 20:00 - 21:30

- R140 - R160

Kom sit saam met Koos Kombuis en Andries “Roof” Bezuidenhout om die kombuistafel en luister hoe die twee woordkunstenaars heerlik en hartlik gesels tussen splinternuwe liedjies en ook ‘n paar wat ou herinneringe wek. Van die verhoë by die KKNK en Stellenbosse Woordfees, is “Terug na die Kombuis” nou uiteindelik in Pretoria op die planke. In die woorde van die resensent Herman Lategan: “… gaan kyk self. Dit sal nie ‘n teleurstelling wees nie.”

DUUR: Ongeveer 1h 30 min.

computicket

Besondehede

Datum:
10 Junie 2016
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R140 - R160
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterburyteater
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburyteater.co.za