Loading Vertonings

« All Events

NATANIËL: Funny Valentine

14 Februarie 2019 @ 19:00 - 20:30

- R250

Nataniël gaan sy heel eerste Valentynsdag vertoning ooit by die Atterbury Teater aanbied op 14 Februarie om 2019. Funny Valentine bied ‘n nuwe seleksie musiek en stories. Nataniël was nog nooit bekend  vir liedjies oor die liefde nie, maar wel oor die lewe, dood, oorlog, vrede, individualiteit, familie, spoke, gewigsverlies, persoonlike oortuigings, twyfel en dapperheid, maar omtrent nooit oor verlief wees nie.

Daar sal slegs een vertoning van Funny Valenrine wees op 14 Februarie met ‘n program van sy persoonlike keuse van die mees ongewone, ongelooflike, tydlose en oorspronklike liefdesliedjies. Nataniël sal die verhoog deel met Charl du Plessis (klavier) en Werner Spies (basviool).

Die Kaalkop winkel sal in die foyer beskikbaar wees.

Geen kinders onder 15 jaar nie.

Kunstenaar: Nataniël, Charl du Plessis, Werner Spies

Besondehede

Datum:
14 Februarie 2019
Tyd:
19:00 - 20:30
Koste:
R250
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
14 Februarie 2019
Tyd:
19:00 - 20:30
Koste:
R250
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951