Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

Collen Maluleke – Open Heavens

9 Julie @ 17:00 - 20:30

- R150 - R250

Collen Maluleke is ’n sanger en liedjieskrywer wat begeer om gehore te inspireer om hul God- gegewe drome  te volg. Sy musiek weerspieël sy onwrikbare geloof, passie en energie en hy werk al jare saam met hoogs begaafde musikante en het al vir bekende internasionale musikante geopen soos Biskop T.D. Jakes, Pastoor Paula White, Dr. Myles Monroe, Donnie McClurkin asook die musikale regisseur Dr. Juanita Bynum. Collen gaan gehore vermaak met sy unieke styl Gospel wat Kontemporêr, Jazz en Afro-Pop insluit.

Besondehede

Datum:
9 Julie
Tyd:
17:00 - 20:30
Koste:
R150 - R250
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com