Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

#SARIEfees met Michélle & SARIE-span

Maart 17 @ 10:00 - 12:00

- R170
’n Spesiale SARIE-oggend vol inspirasie met redakteur Michélle van Breda, kosredakteur Herman Lensing, bekende stylredakteur Fanie Cronjé & skoonheidsredakteur Charis van den Heever

Kom kyk, luister & proe hoe die bladsye van SARIE lewe kry op die verhoog!

Kaartjieprys sluit ’n SARIE-geskenkpak in.

Besondehede

Datum:
Maart 17
Tyd:
10:00 - 12:00
Koste:
R170
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com