Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

Spanish Fire – UITVERKOOP

10 Februarie @ 18:30 - 20:30

- R160 - R190

Die CH2 Kitaar Duo en die Montoya Spaanse Dansteater, is verheug om, na n uitverkoopte vertoning, terug te keer na vele versoeke van die publiek. Kitaarmeesters Corneille en Dirkie , Maria Lorca Montoya en die dansers van die Junior en Senior Dansgeselskap bied weer n Spanish Fire vertoning aan met nuwe verrassings  soos die pragtige stem van Helen de Jongh .

Hulle gaan die verhoog aan die brand dans met vernuftige voetwerk , Flamenco waaiers en kastanjette saam met die briljante kitaar werk van CH2.-Kunstenaar: Ch2 Guitar Duo and The Montoya Spanish Dance Theatre

Besondehede

Datum:
10 Februarie
Tyd:
18:30 - 20:30
Koste:
R160 - R190
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com

Besondehede

Datum:
10 Februarie
Tyd:
18:30 - 20:30
Koste:
R160 - R190
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com