Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

The Wonderful Wizard of Oz

14 Julie @ 18:30 - 20:30

- R110 - R140

’n Betowerende musiek blyspel vir kinders. Dit is gebaseer op die klassieke film, the Wonderful Wizard of Oz . Dorothy, ’n plaasmeisie van Kansas word deur ’n sikloon na ’n fantastiese koninkryk verplaas waar toorkunsies om elke hoek en draai wag. Sy word vergesel deur drie vriende Scarecrow, Tin Man en ’n lafhartige Lion.

Hulle is op soek na die magtige Towenaar van Oz en sukkel om Dorothy se hond, Toto en ’n paar betowerde pantoffels uit  die kloue van die verskriklik Heks van die Weste te hou. Met oorspronklike liedjies geskryf deur Deborah Nel, bied dit die perfekte ontvlugting vir die hele gesin. Kom saam en beleef  ’n reis van wysheid, medelye en moed van vier brawe vriende.

Besondehede

Datum:
14 Julie
Tyd:
18:30 - 20:30
Koste:
R110 - R140
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 471 1700
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
http://online.computicket.com

Plekke

Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 471 1700
Webtuiste:
http://atterburytheatre.com