Loading Vertonings
Soek Vertonings

Gebeurtenis Aansig Navigasie

Nuwe Vertonings › Komedie

Vertoningslysnavigasie

Augustus 2017
R150 - R170

Casper de Vries – Alive & Vrolik

3 Augustus @ 20:00 - 21:30
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart

Gordel solank jou maag vas want jy kan n spier of twee beseer wanneer jy na Casper De Vries se nuutste vertoning Alive & Vrolik gaan kyk . Casper de Vries beskryf sy vertoning Alive & Vrolik as meer teatraal en intiem as vantevore. Hy het die einste vertoning reeds aan vol sale by die Silverstar Casino asook Monte Casino aangebied . “Nou gaan ek in my sitkamer wees. Ek gaan op-en-af loop, want ek kan. Dit voel vir my…

Vind meer uit »
+ Export Events