Loading Vertonings
Soek Vertonings

Gebeurtenis Aansig Navigasie

Nuwe Vertonings › Musiek

Vertoningslysnavigasie

November 2017

Songs of Leonard Cohen – UITVERKOOP

22 November @ 20:00 - 21:30
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
R150 - R170

Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom. In hierdie vertoning sal al die gewildste Cohen liedjies gehoor kan word. Alles van Famous blue raincoat, Suzanne reg deur tot Hallelujah. Mathys deel die verhoog met Liesl du Toit om Cohen se musiek weer te laat lewe. Kunstenaar: Mathys Roets & Liesl du Toit

Vind meer uit »
Desember 2017

REIGN OR SHINE

6 Desember @ 20:00 - 21:00
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
R220 - R240

’n Feestelike aanbieding deur Nataniël. Hierdie is die perfekte vertoning om ’n moeilike jaar te groet en die nuwe jaar, wat hopelik ’n tyd van vooruitgang en groter gemoedsrus sal bring, te verwelkom. Geïnspireer deur 1946 liedjie, COME RAIN OR COME SHINE vier Nataniël volharding, met musiek deur van die wêreld se grootste sangers, wat in hulle leeftyd almal beroemd en geliefd was, maar a.g.v. kleinlikheid en segregasie die diensingange van hulle teaters moes gebruik. Diskriminasie dwarsdeur  hulle loopbane, het…

Vind meer uit »

REIGN OR SHINE

7 Desember @ 20:00 - 21:00

8 Desember @ 20:00 - 21:00

9 Desember @ 20:00 - 21:00

10 Desember @ 17:00 - 18:00

Kersfees met Corlea & Jannie

13 Desember @ 20:00 - 22:00
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
R190 - R230

Die hoogtepunt van die teaterjaar het aangebreek! Kersfees met Corlea & Jannie beloof om oud en jonk in die perfekte stemming, vir ‘n onvergeetlike Kersfees te bring! Met ‘n breë verskeidenheid populêre- asook gewyde kersmusiek, en pêrels skitterende poësie tussen die musiek ingeweef, sal Corlea en Jannie gehore betower en die vreugde van Kersfees, opnuut laat ervaar! Hierdie galaproduksie bring Suid-Afrika se twee mees enigmatiese sangstemme byeen, vir die musikale hoogtepunt van die jaar, binne die skitterende Atterbury Teater, met…

Vind meer uit »

Kersfees met Corlea & Jannie

14 Desember @ 20:00 - 22:00

Christmas with Brown Suga and Friends

15 Desember @ 19:30 - 22:00
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
R75 - R150

Brown Suga Productions is weer terug met hulle jaarlikse Kersfeesvertoning met n versameling  nostalgiese Kersfees liedjies. Hulle gaan sorg vir n onvergeetlike aand met klassieke Kersfeesliedjies in die manjifieke Atterbury Teater. Van Pretoria en Johannesburg se opkommende sterre  gaan glans verleen aan die spesiale aand met akapella, instrumente, jonk en nie so jonk, manlike en vroulike kunstenaars. Kom geniet die heerlike aand saam met Brown Suga en vriende.  

Vind meer uit »
Februarie 2018

DUET – Jannie Moolman en Kevin Leo

11 Februarie 2018 @ 17:00 - 18:30
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
R170 - R190

Jannie Moolman en Kevin Leo gaan op 'n sentimentele reis oor dekades en deel met die gehoor al die groot gunstelinge wat die hart raak.

Vind meer uit »
Maart 2018

Justice Sunduza – “You Are My Everything”

31 Maart 2018 @ 18:00 - 23:00
Atterbury Theatre, 4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Kaart
R150 - R350

Justice Sunduza gaan na jare in die musiekindustrie sy eerste lewendige DVD opname by die Atterbury Teater aanbied. Hierdie DVD gaan by sy reis met die Here beskryf en hy noem dit “You are my Everything”.  

Vind meer uit »
+ Export Events