Zoid is terug met ’n intieme vertolking van ou gunstelinge asook splinternuwe liedjies! Beleef Karen se kragtige optrede – met klavier – ’n opvoering wat min kans kry om te sien!

Datums:

14 Oktober 2018 om 18:00 (Uitverkoop)

15-16 Oktober 2018 om 20:00

Kaartjies: R250

Besprekings: Computicket of 012 942 5951