Sluit jou naweek af met ’n glas wyn en die kleurryke harmonieë en akoestiese klanke van die Afrikaanse groep Kaleidoskoop! Hul musiek word vanuit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt gekomponeer en bevat ’n broodnodige boodskap van hoop. Kom kyk saam deur.

Datum: 25 Maart 2018 om 17:00
Tickets: R160/180
Bookings: Computicket or 012 942 5951