Spoegwolf is ‘n Afrikaanse musiekgroep van die PaarlSuid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar, sang) en Danie du Toit (sang, kitaar). Van hulle treffers is “Loerie”, “Lenie Blou”, “Bittermaan” en “Somerset-Wes”.

Spoegwolf  stel hulle vierde album, Koma by die Atterbury Teater vry op 16 Februarie om 20:00.

Kunstenaars: Danie du Toit, Chris von Wielligh, Moskou du Toit, Albert van der Merwe

Datum: 16 Februarie 2019 om 20:00

Kaartjies: R240/260

Besprekings: iTickets of 012 942 5951