“Ek skree. Maar ek fluister ook. Steeds inspireer jy my. Ons s’n is ‘n lieflike reis in mooi geselskap…dankie.” 90 minute met al jou gunstelinge: Feeslied, Loper, Neil Diamond…en moontlik ‘n paar nuwe country gunstelinge.

Datum: 31 Oktober en 1 November 2018 om 20:00
Kaartjies: R200/220
Besprekings: Computicket of 012 942 5951