Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud. Kom geniet n aand met treffers soos “Sound of Silence”, “Purple Rain”, “Hallelujah”, “Suspicious Minds” en vele meer. Die pragtige blonde Cordelia is die gaskunstenaar met van haar mooiste liedjies.

Kunstenaars: Touch of Class & Cordelia

Datum: 4 September 2018 om 19:00

Kaartjies: R200

Besprekings: Computicket of 012 942 5951