Kom geniet ‘n skitterende glinsteraand saam met ons op ‘n toer deur Oscar-rolprente uit toeka se dae tot nou, opgevoer deur talentvolle jong dansers!

Datum: 9 Augustus 2019 om 15:00 en 19:00

Kaartjies:

15:00 vertoning: R160-200

19:00 vertoning: R180-220

Besprekings: iTickets of 012 942 5951