Kom geniet die glansryke opening van die nuut getooide Attebury Teater op 1 Februarie om 20:00 met ‘n glas sjampanje, ‘n uitmuntende konsert met die gewilde Karen Zoid en haar begaafde musikante en nog ‘n paar verrassings. Dis jou kans om weer ‘n slag jou feesklere uit te haal en saam fees te vier.

Drag: Sem-Formeel

Datum: 1 Februarie 2019 om 20:00

Kaartjies: RR300 (sluit ‘n glas vonkelwyn en verrassing in)

Besprekings: iTickets of 012 942 5951