Loading Vertonings

« All Events

Amanda Strydom – Miss Mandy

5 Junie @ 20:00 - 21:30

- R160 – R180

Die bekroonde sangeres, skrywer en aktrise Amanda Strydom is vanjaar vereer deur Kunste Onbeperk vir haar lewensbydrae tot musiek. In Februarie het sy die Fiësta toekenning gewen vir haar produksie “Stadig oor die Klippers”. Sy is vanjaar veertig jaar in die vermaaklikheidsbedryf. Sy vier dit deur die gehoor op ‘n musikale reis vol stories en musiek te neem – van haar beginjaar in 1979 tot die hede. Sy word begelei deur haar briljante pianis, Coenraad Rall.

Kunstenaars: Amanda Strydom en Coenraad Rall

Besondehede

Datum:
5 Junie
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R160 – R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
5 Junie
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R160 – R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951