Loading Vertonings

« All Events

Atterbury Glans Heropening met Karen Zoid & Band – Uitverkoop

1 Februarie @ 20:00 - 21:30

- R300

Kom geniet die glansryke opening van die nuut getooide Attebury Teater op 1 Februarie om 20:00  met ‘n glas sjampanje, ‘n uitmuntende konsert met die gewilde Karen Zoid en haar begaafde musikante en nog ‘n paar verrassings. Dis jou kans om weer ‘n slag jou feesklere uit te haal en saam fees te vier.

Drag: Semi-Formeel

Kaartjies sluit ‘n glas vonkelwyn en verrassing in.

Besondehede

Datum:
1 Februarie
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R300
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
1 Februarie
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R300
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951