Loading Vertonings

« All Events

Courageous Women Arise – Women’s Conference

17 Augustus @ 09:00 - 12:00

- R250

Laetitia Dee is die gasheer van die Courageous Women Arise byeenkoms.

Die doel van die #CWA is om vrouens te inspireer, te motiveer en te versterk. Elke vrou moet weet dat sy sterk genoeg is om enige iets te oorkom.

Elke keer wat ‘n vrou die #CWA byeenkoms bywoon moet sy wegstap geinspireer en gemotiveer moet die lewe aan te pak.

Die volgende CWA byeenkoms vind plaas die 17 Augustus 2019 in Pretoria by Atterbury Teater.
Die sprekers is Laetitia Dee, Lindi Delport, Sunet Vermaak & Amorie Pearson.

Jy kan ook ‘n kans staan om ‘n “Makeover” te wen ter waarde van R10,000.00.”

Kunstenaars: Laetitia Dee, Lindi Delport, Sunet Vermaak & Amorie Pearson

Besondehede

Datum:
17 Augustus
Tyd:
09:00 - 12:00
Koste:
R250
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
17 Augustus
Tyd:
09:00 - 12:00
Koste:
R250
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951