Loading Vertonings

« All Events

Cowboy Koekemoer

28 Junie @ 11:00 - 12:00

Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo

Boek deur Henry Ferreira

Doer vêr op die horizon kom ‘n stofstreep oor die vlakte nader…Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, aangery kom…gereed om skelms ‘n les te leer.

Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo! Kom kyk saam hoe hierdie storieboek lewe kry op die verhoog en pret, spanning en die uiteindelike: “HOERA!” jou laat uitsien na die volgende avontuur!

Besprekings: Yolandie – yolandie@enteractive.co.za of 082 572 2408

 

Besondehede

Datum:
28 Junie
Tyd:
11:00 - 12:00
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Enteractive Productions
Telefoon:
082 572 2408/012 361 7331
E-pos:
yolandie@enteractive.co.za
Webtuiste:
www.enteractive.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
28 Junie
Tyd:
11:00 - 12:00
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Enteractive Productions
Telefoon:
082 572 2408/012 361 7331
E-pos:
yolandie@enteractive.co.za
Webtuiste:
www.enteractive.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951