Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

Evergreen

18 Mei @ 20:00 - 22:00

- R160 – R180

‘n Musikale skouspel met Suzette Wilkens Produksies. Suzette Wilkens Produksies bied Saterdag 18 Mei om 20:00 ‘n konsert in die Atterbury Teater in Pretoria aan.

Die Produksie heet Evergreen en bied voorwaar tydlose musiek aan.

Gunstelinge wat die toets van tyd deurstaan het en ons soliste Vita Wilkens (Sopraan), Chantall Brand (Alt), Dewald Grobler (Bariton), Johan Schlebusch (Bariton) en Marco Basson (Tenoor) se stemme uitstekend pas, word uitstekend aangebied.

Marco het verlede jaar aan “The Voice SA” deelgeneem en almal was in ekstase oor sy pragtige stem en voorkoms op die verhoog. Hy was onder die top tien en ons is baie trots daarop.

Met Marco is die volgende treffers ‘n moet! “The Great Pretender”, “Namakwaland”, en natuurlik “Bridge over troubled water” saam met Johan. Uit die opera-afdeling is die Nessun Dorma met Dewald en Vita so opwinded soos die lied self.

“I can go the distance” (Hurcules) en “Over the Rainbow” (The Wizard of Oz) word deur Chantall Brand getrou aan die styl gesing.

Die veelsydige Johan Schlebusch is op sy beste met Sunset Boulevard  en When I fall in love.

Ons maak van uitstekende instrumentaliste gebruik en dus geen klankbane nie. Hulle is Ruan Kruyshaar (Klavier/Klawerbord), Armand Moolman (Orrel/Klawerbord), Prof Kobus van der Walt (Baskitaar) en Johan Erasmus (Dromme).

Moet dit nie misloop nie! Koop vandag nog jou kaartjie!

Besondehede

Datum:
18 Mei
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R160 – R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
18 Mei
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R160 – R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951