Loading Vertonings

« All Events

Jak de Priester – Op ‘n Ander Planeet

13 Februarie @ 20:00 - 21:30

- R160 – R180

Op ‘n ander planeet is Jak de Priester se nuutse, oorspronklike produksie met 14 nuut geskrewe liedjies wat ook in 2019 op die album; In die kol bekend gestel word. Vir die eerste keer in Jak de Priester se 16jaar loopbaan gaan sy produksie ook gepaard met sy eie abstrakte unswerke getiteld. Op ‘n ander planeet wat sal deel uitmaak van die stel van sy nuutse produksie. Hierdie is van Jak de Priester se opwindendste werk tot op hede.

Kunstenaars: Jak (vocal en Klavier ) Heinrich Pelser (kitaar) en die Hoenderboer (Klavier en trekklavier)

Besondehede

Datum:
13 Februarie
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R160 – R180
Vertoning Categories:
,

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
13 Februarie
Tyd:
20:00 - 21:30
Koste:
R160 – R180
Vertoning Categories:
,

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951