Loading Vertonings

« All Events

Mnr Seks en Mev Kopseer

21 Junie @ 20:00 - 16 Augustus @ 22:00

- R165 – R185

“Mnr Seks en Mev Kopseer” is ‘n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man altyd lus en vrou altyd geblus is – nie waar nie? Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik baie meer “50 skadus van grys” is.

In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die steriotipiese gedrag wat ons aan die manlike en vroulike seks koppel.

Moenie toelaat dat die samelewing jou in ‘n steriotipiese boks plaas nie. Ons nooi jou uit om die Alpha-man, die koek, die tert, die player en nog vele meer karakters te ontmoet en sien hoe hulle ontdoos word.

Kom verryk jou huwelik met hierdie vermaaklike en skreeusnaakse een-man komedie en ontdek Mnr Seks en Mev Kopseer in ‘n splinternuwe lig. Hierdie is ‘n komedie wat jy NIE wil misloop NIE.

Kunstenaar: Timothy Kieswetter

Besondehede

Begin:
21 Junie @ 20:00
Einde:
16 Augustus @ 22:00
Koste:
R165 – R185
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Bookings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za/

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Begin:
21 Junie @ 20:00
Einde:
16 Augustus @ 22:00
Koste:
R165 – R185
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Bookings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za/

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951