Loading Vertonings

« All Events

OPTOG! Nêrens Noord Kaap

27 Oktober @ 20:00 - 22:00

- R180

Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers.‘n US Woordfees-produksie.

Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word.

Hierdie skreeusnaakse en hartroerende werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie, Amper, Vrystaat, en was ‘n loket-sukses by elkeen van die bestaande feeste. Nommerpas-teater vir OPTOG!

Kunstenaars: Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel

 

Besondehede

Datum:
27 Oktober
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
27 Oktober
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R180
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951