Loading Vertonings

« All Events

  • This vertoning has passed.

OPTOG! Romanz

7 April @ 15:00 - 16:30

- R210

Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. 

Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die bekoorlike manne op te laai! Hulle is terug vir ‘n reeks van 5 reünie-konserte, spesiaal vir OPTOG!

Gehore sal op ‘n nostalgiese reis geneem word met van hulle grootste treffers en kan uitsien na gunstelinge soos Houtkruis, My hele hart en Solitaire. 

Kunstenaars: Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. 

Besondehede

Datum:
7 April
Tyd:
15:00 - 16:30
Koste:
R210
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
7 April
Tyd:
15:00 - 16:30
Koste:
R210
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951