Loading Vertonings

« All Events

Standard Procedure: An Evening of Big-Band Standards

17 Augustus @ 20:00 - 22:00

- R220 – R260

Die Sir John General Big band bied met trots ‘n aand van “big-band” musiek  aan by die Atterbury Teater op 17 Augustus. Die soliste, NELL en NICOLE tree op saam met die 15 stuk orkes, Sir John General  met die gewilde “big band” nommers wat bekend gemaak is deur kunstenaars soos Glen Miller, Benny Goodman Jimmy Dorsey, Duke Wellington en vele meer. Die vertoning sluit in treffers soos “Fascinating Rhythm”, “It Don’t Mean a Thing if it Ain’t Got That Swing”, “Old Cape Cod”, “Mac the Knife”, “Over the Rainbow”, en die immer gewilde “In the Mood”. Kom geniet saam met ons ‘n heerlike aand van onvergeetlike “big band” musiek.

Kunstenaars: Nicole en Nell

Besondehede

Datum:
17 Augustus
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R220 – R260
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
17 Augustus
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R220 – R260
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951