Loading Vertonings

« All Events

Tribute to Neil Diamond

4 April @ 20:00 - 22:00

- R180 – R220

Johan Liebenberg, wat in Namibië gebore is en in vele Barnyard produksies, as sanger en kitaarspeler, opgetree het, gaan sy Neil Diamond Tribute by die Atterbury Teater aanbied op 04 April. Na sy vertoning Diamond and Pearls in 2009 het hy besef dat Neil Diamond se treffers sy forte is en in 2013 sy uitverkoopte vertoning Neil Diamond & Friends oor die hele land en in Namibië met groot sukses aangebied.

Met sy besondere stem en persoonlikheid word die immergroen treffers soos Sweet Caroline”, “Beautiful Noise”, “Desiree”, “I’m A Believer” and “Longfellow Serenade”, om net ‘n paar te noem, weer nuut en lewendig.

Kunstenaars: Mel Botes, Johan Liebenberg

Besondehede

Datum:
4 April
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R180 – R220
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951

Besondehede

Datum:
4 April
Tyd:
20:00 - 22:00
Koste:
R180 – R220
Vertoning Categories:
,

Organiseerder

Besprekings
Telefoon:
012 942 5951
E-pos:
info@atterburytheatre.co.za
Webtuiste:
https://www.itickets.co.za

Plekke

Atterbury Teater
4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
Telefoon:
012 942 5951