Loading Vertonings

Nuwe Vertonings › Ander

Vertonings Search and Views Navigation

Vertoning Views Navigation

Maart 2019

Wielie Wielie Walie

21 Maart @ 11:00 - 12:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart

Ja jy het reg gelees! Wielie Wielie Walie IS TERUG!!! Karel Kraai en Sarel Seemonster trek asem in en roep: “Bennie! Bennie Boekwurm!” Die kinders van die land roep net so hard saam. Bennie Boekwurm kruip verstrooid uit sy boektonnel. “Haai, waar’s julle? Ek kan julle nie sien nie, wag, ek gaan gou my bril haal.”  “Nee, Bennie!” Lag Sarel Seemonster, “jou bril sit op jou voorkop.” Karel Kraai, Sarel Seemonster en Bennie Boekwurm is baie bly dat die eensame…

Vind meer uit »

Wielie Wielie Walie

22 Maart @ 11:00 - 12:00

Majozi Live at Atterbury

25 Maart @ 20:00 - 21:30
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R180 – R1601

Suid Afrika se befaamde musikant, Majozi bied op 25 Maart sy nuwe produksie by die Atterbury Teater aan. Hy is veral bekend vir sy radio treffers soos “Fire”, “Darling”,”Waiting”, “Somebody” en vele meer wat hom diep in die hart van sy aanhangers laat inkruip het. Sy opregte, sielvolle nommers beeld ‘n opbouende perspektief  uit van sy geloof en die wêreld waarin ons woon deur kitaar,klavier en perkussie. Sy debuut album is in 2018 vrygestel met temas oor superhelde, geloof, onsekerhei en…

Vind meer uit »

Mei 2019

OPTOG! Kombi-Nasie

20 Mei @ 20:00 - 21:30
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R160

Met Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe Ons is Wicus en Pietman en kuier al jare om die vuur. As bure. As vrinne. Altwee in die kombi, maar albei wil bestuur. Kom lag. Kom vergeet. Ons kombineer sousboontjies en beet. Ons sal vir jou vertel wat ons nog altyd weet. Kunstenaars: Pietman Geldenhuys en Wicus van der Merwe

Vind meer uit »

Nataniël Herfskombuis

27 Mei @ 19:00 - 20:30
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R200

Nog ‘n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig kom Nataniël weer hierdie jaar na die Atterbury Teater vir sy reeks Seisoenkombuise. Tydens hierdie unieke kook-en-kletsgeleenthede staan Nataniël letterlik op die verhoog en demonstreer eenvoudige dog smullekker geregte, terwyl hy die een spontane spitsvondigheid na die ander kwytraak. Die resepte van die betrokke aand se seisoenkombuis is na die tyd in die voorportaal beskikbaar, en daarna ook op ons webwerf – hou dit in 'n lêer…

Vind meer uit »

Julie 2019

O.A.K. Youth Theatre – Aladdin

4 Julie @ 10:00 - 12:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R140 – R160

‘A Whole New World’ vir oud en jonk Julie maand bring die vervaardigers van ‘Cinderella’ en ‘Beauty and the Beast, ’n splinternuwe vertoning na die Atterbury Teater. Die produksie beloof om soos vorige jare die gehoor te vermaak. Die produksie van Aladdin spog met 45 jong akteurs wat gehore sal bekoor met hulle diverse talent. Die alombekende verhaal van Aladdin kry natuurlik ‘n paar unieke kinkels in die kabel, wat so eie is aan O.A.K. Jeug Teater se produksies. Aladdin,…

Vind meer uit »

O.A.K. Youth Theatre – Aladdin

4 Julie @ 15:00 - 17:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R140 – R160

'A Whole New World’ vir oud en jonk Julie maand bring die vervaardigers van ‘Cinderella’ en ‘Beauty and the Beast, ’n splinternuwe vertoning na die Atterbury Teater. Die produksie beloof om soos vorige jare die gehoor te vermaak. Die produksie van Aladdin spog met 45 jong akteurs wat gehore sal bekoor met hulle diverse talent. Die alombekende verhaal van Aladdin kry natuurlik ‘n paar unieke kinkels in die kabel, wat so eie is aan O.A.K. Jeug Teater se produksies. Aladdin,…

Vind meer uit »

O.A.K. Youth Theatre – Aladdin

5 Julie @ 10:00 - 12:00

5 Julie @ 15:00 - 17:00

5 Julie @ 20:00 - 22:00

6 Julie @ 11:00 - 13:00

6 Julie @ 15:00 - 17:00

6 Julie @ 20:00 - 22:00

8 Julie @ 10:00 - 12:00

9 Julie @ 10:00 - 12:00

10 Julie @ 10:00 - 12:00

11 Julie @ 10:00 - 12:00

11 Julie @ 20:00 - 22:00

12 Julie @ 10:00 - 12:00

12 Julie @ 15:00 - 17:00

12 Julie @ 20:00 - 22:00

13 Julie @ 11:00 - 13:00

13 Julie @ 15:00 - 17:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R140 – R160

A Whole New World’ vir oud en jonk Julie maand bring die vervaardigers van ‘Cinderella’ en ‘Beauty and the Beast, ’n splinternuwe vertoning na die Atterbury Teater. Die produksie beloof om soos vorige jare die gehoor te vermaak. Die produksie van Aladdin spog met 45 jong akteurs wat gehore sal bekoor met hulle diverse talent. Die alombekende verhaal van Aladdin kry natuurlik ‘n paar unieke kinkels in die kabel, wat so eie is aan O.A.K. Jeug Teater se produksies. Aladdin,…

Vind meer uit »

O.A.K. Youth Theatre – Aladdin

13 Julie @ 20:00 - 22:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R140 – R160

‘A Whole New World’ vir oud en jonk Julie maand bring die vervaardigers van ‘Cinderella’ en ‘Beauty and the Beast, ’n splinternuwe vertoning na die Atterbury Teater. Die produksie beloof om soos vorige jare die gehoor te vermaak. Die produksie van Aladdin spog met 45 jong akteurs wat gehore sal bekoor met hulle diverse talent. Die alombekende verhaal van Aladdin kry natuurlik ‘n paar unieke kinkels in die kabel, wat so eie is aan O.A.K. Jeug Teater se produksies. Aladdin,…

Vind meer uit »

Augustus 2019

Courageous Women Arise – Women’s Conference

17 Augustus @ 09:00 - 12:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R250

Laetitia Dee is die gasheer van die Courageous Women Arise byeenkoms. Die doel van die #CWA is om vrouens te inspireer, te motiveer en te versterk. Elke vrou moet weet dat sy sterk genoeg is om enige iets te oorkom. Elke keer wat ‘n vrou die #CWA byeenkoms bywoon moet sy wegstap geinspireer en gemotiveer moet die lewe aan te pak. Die volgende CWA byeenkoms vind plaas die 17 Augustus 2019 in Pretoria by Atterbury Teater. Die sprekers is Laetitia…

Vind meer uit »
+ Export Events