Loading Vertonings

Nuwe Vertonings › Toneel

Vertonings Search and Views Navigation

Vertoning Views Navigation

Maart 2019

Cornwall Hill College 2019 House Play Festival

27 Maart @ 19:00 - 22:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R90

Mei 2019

Die Voordele van Eierwit

10 Mei @ 20:00 - 12 Julie @ 21:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R160 – R180

Kyk… as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag. Daar is ’n duisend dinge… Mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit Borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n Vegan) en pa se woonstel. Susters wat baie praat, praat die…

Vind meer uit »

Die Voordele van Eierwit

11 Mei @ 20:00 - 13 Julie @ 21:00

12 Mei @ 16:00 - 17:00

Junie 2019

Mnr Seks en Mev Kopseer

21 Junie @ 20:00 - 16 Augustus @ 22:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R165 – R185

"Mnr Seks en Mev Kopseer" is 'n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man altyd lus en vrou altyd geblus is - nie waar nie? Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik baie meer "50 skadus van grys" is. In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die steriotipiese gedrag wat ons aan die manlike…

Vind meer uit »

September 2019

OPTOG! Sandra Prinsloo: Moedertaal

6 September @ 20:00 - 21:30
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R180

Regie, teks en musiek deur Nico Scheepers.  Die volgende aflewering in Sandra Prinsloo se driekuns van eenpersoon-produksies wat so beeldskoon voorafgegaan is met Die Naaimasjien en Oskar en die pienk tannie. Vir die derde keer vertel Prinsloo ‘n gewone mens se eenvoudige verhaal. Nellie se verhaal. ‘n Rou en hartroerende reis deur die lewe, gevul met liefde, humor en leed. Asook die tragiese verlies aan woorde wat met dementia gepaard gaan. Jy gaan lag, jy gaan huil. 

Vind meer uit »

Oktober 2019

OPTOG! Nêrens Noord Kaap

27 Oktober @ 20:00 - 22:00
Atterbury Teater, 4 Daventry Rd
Pretoria, Gauteng 0081 South Africa
+ Google Kaart
R180

Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel. Teks en regie deur Nico Scheepers.‘n US Woordfees-produksie. Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word. Hierdie skreeusnaakse en hartroerende werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie, Amper, Vrystaat, en was ‘n loket-sukses by elkeen van die bestaande feeste. Nommerpas-teater vir OPTOG! Kunstenaars: Albert Pretorius, De Klerk Oelofse en Geon Nel  

Vind meer uit »
+ Export Events