Karen Zoid is terug in Julie om jou winter warm te maak met ‘n paar ‘lucky packet konserte’ soos sy dit noem. Slegs 3 aande, jy moet spring om ‘n kaartjie te kry!

Datum: 25-27 Julie 2019 om 20:00

Kaartjies: R250

Besprekings: iTickets of 012 942 5951