Met Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. 

Romanz, een van die mees bekroonde mansgroepe ooit om Suid-Afrikaanse verhoë te betree. Ons stop gráág om die bekoorlike manne op te laai! Hulle is terug vir ‘n reeks van 5 reünie-konserte, spesiaal vir OPTOG!

Gehore sal op ‘n nostalgiese reis geneem word met van hulle grootste treffers en kan uitsien na gunstelinge soos Houtkruis, My hele hart en Solitaire.

Kunstenaars: Adam Barnard, Burgerd Botha, Louis Loock en André Venter. 

Datum: 7 April 2019 om 15:00

Kaartjies: R210.00

Besprekings: iTickets of 012 942 5951